Suneldo Drukkers & tekens
 
  Upington-Online UpingtonCom
 
 
Tuisblad
 
Grafiese
Ontwerp
 
Korporatiewe
Drukwerk
 
Groot Formaat
Drukwerk
 
Bemarkings
Materiaal
 
Trou Benodighede
& Kaartjies
 
Webdesign
& Hosting
 
Kontak Ons
 
Suneldo Drukkers Suneldo Drukkers
   
Gebruik jou embleem op al jou drukwerk!
KORPORATIEWE DRUKWERK
 
Besigheidsnoodsaaklikhede
Elke aspek van jou besigheid vorm die manier waarop jou kliënte jou benader. Of dit ‘n ‘logo’ of ‘n besigheidskaartjie, ‘n goed uitgelegde faktuurboek of ‘n komplimentêre kaartjie is - jou besigheid se ‘logo’ en dienste is iets wat nog lank die kliënt gaan bybly.

Kies die regte papier
Laser-ooreenstembaar? Ekonomies?
Suneldo het ‘n wye reeks papier en karton om van te kies.


 
     
Besigheidskaartjies
Een van die mees effektiewe maniere van bemarking as jy dit reg gebruik. Ons help jou om die korrekte beeld, vorm en afwerking te kry sodat jou besigheid sal uitstaan.

Briefhoofde
Hierdie is ‘n moet-hê vir professionele kommunikasie.

Koeverte
Jou persoonlik gedrukte koeverte verbreed die sigbaarheid van jou besigheid.


KomplimentÍre Kaartjies
Daardie spesiale afronding met komplimente van jou besigheid.

Nota Boekies
‘n Promosie-geskenk by kursusse en kongresse of vir kliënt se daaglikse gebruik.

Sakboekies
‘n Slim promosie-geskenk vir jou kliente om saam met hul rond te dra.


Handleidings
Die druk en bind van handleidings en verslae met geskikte bindingsmetodes, harde voorblaaie en laminering vir duursaamheid. Of jy een of duisende benodig, ons druk dit.


  Opleiding- en Konferensie Benodighede
Ons voorsien: Aanwysingsborde, naamspeldjies, gedrukte glans omslae, lisensieskyfies, sleutelhouers, penne, notaboekies en selfs plekkaartjies. Ons is goed toegerus om alle advertensiemateriaal te kan lewer.

“Price Tags & Labels“
Bou u beeld op al u produkte wat u verkoop of aan die kliënt gee.

Katalogus / Resepteboeke

Ontwerp, druk en bind van u eie kleurvolle katalogus en resepteboeke.


Bekostigbare Kleurafdrukke
Kleur biljette en -brosjures trek definitief altyd die aandag. Hierdie tipe kommunikasie sorg dat u besigheid maksimum trefkrag geniet en dat dit terugvoering en reaksie verhoog.

Met ons hoë volume en -kwaliteit kleurdrukwerk gaan u definitief ‘n verskil maak.

Besigheidsvorms & -Boeke
Goed ontwerpte besigheidsboeke en
-vorms is ‘n baie belangrike aspek van
jou besigheid.

 
 
Uitkontrakteer jou Kopiewerk
en beleef die voordele

Kopiewerk is een van ons grootste dienste wat ons lewer. Maak gebruik van Suneldo en vermy die volgende:

Hoë Kostes
• Huurkoste van ‘n drukker
• Papier
• Arbeid
• Vermorsing met foutiewe drukwerk
• Ink
• Drukker se parte
• Oortyd
• Administrasie

Ongerief
• Wag in lang rye
• Drukkers wat breek
• Swak kwaliteit
• Stadige Kopieerders
• Agtermekaarsit van papiere

Ons drukkers kan volumes hanteer met spoed en hoë kwaliteit.


 
 
 
 
Vind ons op
Facebook!
 
Kontak Ons LINKS

Schroderstraat 11c
   Upington, 8801


• Tel
   054 332 3373

• Faks
   086 583 6654 / 054 332 3373

Suzie - Ontvangs & Admin
   admin@suneldo.co.za


• Lenore - Ontwerper
   design1@suneldo.co.za

Pamela - Bemarker
  marketing@suneldo.co.za

 

Waldo - Borde, Groot Formaat
   en Website Ontwerper

   waldovdl@upington-online.co.za

Truandie - Website Ontwerper
   design@upington-online.co.za



   

Tuisblad
Grafiese Ontwerp
Korporatiewe Drukwerk
Groot Formaat Drukwerk
Bemarkings Materiaal
Trou Benodighede en Kaartjies
Webdesign & Hosting
Contact Us

Upington.com
Upington-Online
iHub