Suneldo Drukkers & tekens
 
  Upington-Online UpingtonCom
 
 
Tuisblad
 
Grafiese
Ontwerp
 
Korporatiewe
Drukwerk
 
Groot Formaat
Drukwerk
 
Bemarkings
Materiaal
 
Trou Benodighede
& Kaartjies
 
Webdesign
& Hosting
 
Kontak Ons
 
Suneldo Drukkers Suneldo Drukkers
   
Wees Sigbaar Gaan GROOT!!
GROOT FORMAAT DRUKWERK
GROOT of KLEIN...

...een kopie of hoë volume op papier, canvas materiaal of vinyl. Suneldo Drukkers & Tekens beskik oor die toerusting om kwaliteit advertensiemateriaal, binne en buite, vinnig af te handel.
     
Groot formaat
As jy opsoek is na die “WOW” faktor, kan jy gaan vir die ‘larger-than-life’ druk-opsies.

Muur tot muur drukwerk (binne/ buite). Venster, plakkers, banners, “snapper frames“, posters, kanoor aanwysings ens.

Canvas, Posters en gedrukte muurpapier vir raadsale/ konferensiekamers van groot projekte wat jy doen.

Ons doen ook alle tipe uitstal materiaal...

 
Tekens
Goed ontwerpte tekens verwelkom jou kliente en nooi hul uit om jou besigheid bo ander te gebruik. Deur gebruik te maak van ooglopende volkleur ontwerpe kan ons jou tekens binne en buite jou besigheid ophelder vir 100% trefkrag en blootstelling!

  • Verligte Tekens
• Kantoor aanwysings
• Baniere
• Plakkate
• Voertuig Plakkers
• Magneet Plakkers
• “A-Frames Banners”
• Venster Vinyl (Contra-vision)
• Uitstal agtergronde
• Vlae
• “Canvas Prints“
• Cazibo‛s
Binneshuis en Buite-
Advertensie materiaal
 
Tekens en Naamborde
Padborde volgens padstandaarde
Naamborde, letters en logos op geboue.

Chromodec borde met vinyl drukwerk
plus rame, pale en klampe.
Verligte tekens “perspex & PVC“.

Korrelmaatringe
Verskeie groottes

 
Drukwerk Borduurwerk
  Borduurwerk word gedoen op die volgende:
• Hemde
• Sweetpakke
• Korporatiewe Klere
• Pette
• Dasse
Signwriting
Verfwerk op mure, vensters
word proffesioneel gedoen.
Materiale

Ons gebruik die volgende materiaal:

Chromodec,
Perspex, ABS,
PVC, Canvas,
Muurpapier, “Contra Vision”
7jaar Vinyls
“Reflective” Vinyls

 
 
 
Vind ons op
Facebook!
 
Kontak Ons LINKS

Schroderstraat 11c
   Upington, 8801


• Tel
   054 332 3373

• Faks
   086 583 6654 / 054 332 3373

Suzie - Ontvangs & Admin
   admin@suneldo.co.za


• Lenore - Ontwerper
   design1@suneldo.co.za

Pamela - Bemarker
  marketing@suneldo.co.za

 

Waldo - Borde, Groot Formaat
   en Website Ontwerper

   waldovdl@upington-online.co.za

Truandie - Website Ontwerper
   design@upington-online.co.za



   

Tuisblad
Grafiese Ontwerp
Korporatiewe Drukwerk
Groot Formaat Drukwerk
Bemarkings Materiaal
Trou Benodighede en Kaartjies
Webdesign & Hosting
Contact Us

Upington.com
Upington-Online
iHub