Suneldo Drukkers & tekens
 
  Upington-Online UpingtonCom
 
 
Tuisblad
 
Grafiese
Ontwerp
 
Korporatiewe
Drukwerk
 
Groot Formaat
Drukwerk
 
Bemarkings
Materiaal
 
Trou Benodighede
& Kaartjies
 
Webdesign
& Hosting
 
Kontak Ons
 
Suneldo Drukkers Suneldo Drukkers
   
Maak ‘n eerste indruk!
GRAFIESE ONTWERP
Hoe gaan ons tewerk?

Korporatiewe identiteit:
Identifikasie-elemente soos die logo wat die algemeenste gebruik word om 'n maatskappy in al sy visuele kommunikasie uit te beeld. Ons grafiese ontwerper sal saam met jou deur elke ontwerp-kriteria gaan om te verseker dat die eindproduk jou vasgestelde mark se aandag trek en dat jy die nodige resultate kry.
• Troukaartjies / Uitnodigings
• Besigheidskaartjies
• Briefhoofde
• Koeverte
• Faksvorms
• Komplimentêre kaartjies
• Aaneenlopende fakture/boeke
• Brosjures
• Katalogusse
• Lêers
• E.pos ‘signature’
 

Ons verbeter jou besigheid se
internet beeld deur die opstel
van jou eie:

• Webtuiste
• “Facebook profile“
• E.pos advertensies

Hoe gaan ons tewerk?
Konsultasie
 
Ons bepaal jou korporatiewe identiteit saam met jou ten einde jou teikenmark doeltreffend te bereik.
 
Twee of drie konsepte
word voorgestel
waaruit jy kan kies.
 

Die ontwerp en kleure wat jy kies word gebruik en verder geïnkorporeer in al die toekomstige drukwerk, tekens,
webtuiste asook alle advertensiemateriaal van die besigheid.

 
Terugvoering en
finale veranderinge
word gemaak totdat
die kliënt tevrede
is met ontwerpe.
 
 
Verskeie
Konsepte
 
Verskeie
Konsepte
   
Terugvoering
& Goedkeuring
 
Finale
Produklewering
 
Voila! ‘n Kwaliteit
produk wat beslis
goeie resultate aan
jou besigheid sal
lewer!
 
   
 
Vind ons op
Facebook!
 
Kontak Ons LINKS

Schroderstraat 11c
   Upington, 8801


• Tel
   054 332 3373

• Faks
   086 583 6654 / 054 332 3373

Suzie - Ontvangs & Admin
   admin@suneldo.co.za


• Lenore - Ontwerper
   design1@suneldo.co.za

Pamela - Bemarker
  marketing@suneldo.co.za

 

Waldo - Borde, Groot Formaat
   en Website Ontwerper

   waldovdl@upington-online.co.za

Truandie - Website Ontwerper
   design@upington-online.co.za



   

Tuisblad
Grafiese Ontwerp
Korporatiewe Drukwerk
Groot Formaat Drukwerk
Bemarkings Materiaal
Trou Benodighede en Kaartjies
Webdesign & Hosting
Contact Us

Upington.com
Upington-Online
iHub