Suneldo Drukkers & tekens
 
  Upington-Online UpingtonCom
 
 
Tuisblad
 
Grafiese
Ontwerp
 
Korporatiewe
Drukwerk
 
Groot Formaat
Drukwerk
 
Bemarkings
Materiaal
 
Trou Benodighede
& Kaartjies
 
Webdesign
& Hosting
 
Kontak Ons
 
Suneldo Drukkers Suneldo Drukkers
   
Slim keuses maak 'n groot verskil...
BEMARKINGS ARTIKELS
Promosie materiaal

Om effektiewe bemarking te doen sonder dat dit ‘n gat in jou sak los, is baie moeilik.

Dra jou besigheid se identiteit op alle gebiede deur jou bemarkingsmateriaal.

 
• Teardrop baniere
• Gazebo’s
• Canvas
• ‘Pull-up’ Banniere
• ‘Power Point presentations’
• Brosjures
• Geskenke
• Verskeie kalenders
• Biljette
• Posters
• Linyards
• CD en DVD Omhulsels
• ‘Post-it’ Notas
   
     
KORPORATIEWE GESKENKE
In vandag se lewe raak dit al moeiliker om besigheid te doen.
Dis maklik om ‘n besigheid op te bou, maar moeilik om die vol te hou weens strawe kompetisie. Daarom moet jy van innoverende maniere gebruik maak om jou besigheid te bemark in hierdie moeilike tye.

Een koste-effetiewe manier is om korporatiewe geskenke aan jou kliente te gee. Bemarkingsgedrewe korporatiewe geskenke was nog altyd ‘n baie elangrike aanwins vir ‘n besigheid. Dit maak kliënte altyd bewus van jou besigheid.

 
• Lisensieskyfies
• Liniale
• Penne
• Sleutelhouers
• Keppies
• Plakkers
• Kalenders
• Balle
* Sambrele
* Linyards
...en vele meer
Besigheids- En Kerk Kalenders
Vestig jou kliënt se oog op jou besigheid en die
dienste wat jy lewer - elke dag, elke maand van
die jaar!
               
 
 
Vind ons op
Facebook!
 
Kontak Ons LINKS

Schroderstraat 11c
   Upington, 8801


• Tel
   054 332 3373

• Faks
   086 583 6654 / 054 332 3373

Suzie - Ontvangs & Admin
   admin@suneldo.co.za


• Lenore - Ontwerper
   design1@suneldo.co.za

Pamela - Bemarker
  marketing@suneldo.co.za

 

Waldo - Borde, Groot Formaat
   en Website Ontwerper

   waldovdl@upington-online.co.za

Truandie - Website Ontwerper
   design@upington-online.co.za



   

Tuisblad
Grafiese Ontwerp
Korporatiewe Drukwerk
Groot Formaat Drukwerk
Bemarkings Materiaal
Trou Benodighede en Kaartjies
Webdesign & Hosting
Contact Us

Upington.com
Upington-Online
iHub