Upington-Online UpingtonCom
 
 
Tuisblad
 
Grafiese Ontwerp
 
Korporatiewe Drukwerk
 
Groot Formaat Drukwerk
 
Bemarkings Materiaal
 
Webdesign & Hosting
 
Kontak Ons
 
     
WELKOM by
SUNELDO DRUKKERS & TEKENS
 

Suneldo Drukkers & Tekens het 12 jaar gelede onstaan as ‛n entrepreneursprojek van die gesin, naamlik Suzie, Nelia en Waldo (Van der Linde) - vanwaar die naam “Suneldo“. Dit het begin in ‛n klein studeerkamer, later in die motorhuis tot waar ons vandag is in Schröderstraat 11c, Upington.

Met elke dag se harde werk, toewyding en met die krag en leiding van Ons Hemelse Vader het ons gegroei tot een van die groot drukkers in Upington wat ook landwyd dienste lewer. Ons Hemelse Vader se genade was so groot en kan ons net getuig hoe die onmoontlike telkemale moontlik geword het. Alle eer aan Hom!

Ons is ook geseën met gekwalifiseerde-, uiters lojale en toegewyde personeel wat altyd gereed is om daardie ekstra myl te loop tot voordeel van ons kliënte.

 
     
 
 
Kwotasie
Aanvraag!
 

Kontak Ons

Schroderstraat 11c
   Upington, 8801

• Epos
   
admin@suneldo.co.za

• Tel
   054 331 1935 | 054 332 3373

• Faks
   086 583 6654 / 054 332 3373

  LINKS

Tuisblad
Grafiese Ontwerp
Korporatiewe Drukwerk
Groot Formaat Drukwerk
Bemarkings Materiaal
Webdesign & Hosting
Contact Us

Upington.com
Upington-Online

Simone - Grafiese Ontwerper / Kaartjies
   simone@suneldo.co.za

• Liané - Grafiese Ontwerper
   liane@suneldo.co.za

Waldo - Borde en Website Design
   waldovdl@upington-online.co.za

Suzie - Ontvangs/Administratief
   admin@suneldo.co.za